Prop - Kwaaitjie Chords Intro A Verse 1 A A Oh, kwaaitjie, ek sê vir jou, jy't alles wat 'n jong man sal laat trou D E A Lippies rooi, hare mooi, alles sit op die regte plek my nooi A A Oh, kwaaitjie, ek sê vir jou, 'n man se bloeddruk sal nie hou D E A N.C. Lippies wyn, lyfie klein en daai jeantjie sit so styf Chorus D A E D A E Kwaaitjie maraatjie, vol dinge en vol tandjies D A E D A E Kwaaitjie maraatjie, daar's min wat ek nie van jou like nie D A E Kwaaitjie maraatjie, wat sal ons maak? D E A A A Daai dingeling sal jy moet laat staan (Kwaatjie, kwaatjie) Verse 2 A A Oh, kwaaitjie, ek sê vir jou, jy't alles wat 'n jong man sal laat trou D E A Jy hou van draai, dis lekker kwaai, al die regte blare in jou slaai A A Oe, kwaaitjie, ek sê vir jou, 'n man se bloeddruk sal nie hou D E A N.C. Dis lekker kry, ek en jy en daai jeantjie sit so styf Chorus D A E D A E Kwaaitjie maraatjie, vol dinge en vol tandjies D A E D A E Kwaaitjie maraatjie, daar's min wat ek nie van jou like nie D A E Kwaaitjie maraatjie, wat sal ons maak? D E A Daai dingeling sal jy moet laat staan D E Daai dingeling sal jy Bridge E D A E Oh kwaatjie maraatjie liefste ding, hoe nou gemaak met die dingeling E D A E Dodoem, doedwa, die trombors klop, hoe nou gemaak met die ligte kop E D A E Oh kwaatjie maraatjie liefste ding, hoe nou gemaak met die dingeling E D A E N.C. Dodoem, doedwa, die trombors klop, hoe nou gemaak met die ligte kop (Dodoem) Verse 2 A A Kwaatjie, ek sê vir jou, jy't alles wat 'n jong man sal laat trou D E A N.C. Maar daai dingeling, sal jy moet weghou Chorus D A E D A E Kwaaitjie maraatjie, vol dinge en vol tandjies D A E D A E Kwaaitjie maraatjie, daar's min wat ek nie van jou like nie D A E Kwaaitjie maraatjie, wat sal ons maak? D E A Daai dingeling sal jy moet laat staan D E A Daai dingeling sal jy moet laat staan
Friday
Prop
0 Response to "Prop - Kwaaitjie Chords"
Post a Comment